Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

5.10.12

Nog foto's van Bernard Jordaan

Hieronder is nog foto's wat Bernard Jordaan eksklusief aan K'rant beskikbaar gestel het.

As die skoen jou druk, trek hom uit.



Anneline Kriel

Anneline Kriel

Linda Phillips, Mej. Suid-Afrika,1981 in Spanje.


Wie is die mooiste?
Margaret Gardiner by 'n perdewedren.
Anneline Kriel op 'n boot.

Anneline Kriel by 'n wynplaas.


Kollegas.  Van links af:  Wessel Oosthuizen, gewese hooffotograaf van Die Vaderland,
Phil Zaayman, eens sportredakteur van Rapport en Bernard Jordaan in Hermanus.