Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Johann de Beer. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Johann de Beer. Wys alle plasings

26.7.13

Superman en die tiekieboks

HESS CUMMING skryf:: Dis nie net slimfone wat 'n koerantman uit 'n penarie kan help nie - ek onthou hoe 'n "stukkende" tiekieboks sportskrywer, Johann de Beer se bas gered het.

Ná die Oggendblad-dae het ek Johann weer by die Pretoria News raakgeloop. Boks was Johann se forte en eendag moes hy 'n groot geveg in Johannesburg gaan dek. Ek is saam om 'n stoep te skryf.