

Twee oud-kollegas van Die Transvaler, Willie Buys (links) en Joe van Buuren (regs), het, onafhanklik van mekaar, dieselfde storie aan K'rant gestuur, elkeen soos hy dit onthou en in sy eie styl neergepen
Die twee vertellings saam weergee die atmosfeer van daardie dag.