Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Pieter Hauptfleisch. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Pieter Hauptfleisch. Wys alle plasings

15.4.13

Proefleser was oom Kobie van die “Du Plooys van Soetmelksvlei”

Net so tuis voor die mikrofoon as voor die rol- prentkameras. Dit is Pieter Hauptfleisch, 'n man van vele bekwaamhede -- veteraan-akteur, radiopersoonlikheid van faam, verhoogster en ook vertaler, setter en proefleser by die APB in Aucklandpark.

Om in 25 rolprente te speel, talle radioverhale en dramas, elke nou en