PEET SIMONIS skryf: Ons vriend en kollega Fanie van Niekerk (78), se graf in die Wesparkbegraafplaas, Johannesburg, is links buite sig op die foto hieronder. Daar is hy Vrydag deur familie en vriende ter ruste gelê.Sy graf is net oorkant graf nommer 15 613 in die blok gereserveer vir mense van die Gereformeerde en Pinksterkerkfamilies. Langs hom is ‘n