Tjaart Richards, seun van Antonie Richards, oud-assistant-nuusredakteur van Die Vaderland, skryf uit Perth, Australië: Ek wil net dankie sê vir die K'rant. Ek het 'n paar woorde oor my oorlede pa asook twee foto's daar ontdek wat my baie na hom laat verlang.
Ek onthou die ou Perskor-gebou in Doornfontein baie goed en was selfs 'n paar keer saam met my pa by Vegkop oorkant die straat (koeldrank gedrink in die dameskroeg).
Weer eens baie dankie vir die herinneringe.
Wys tans plasings met die etiket Antonie Richards. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Antonie Richards. Wys alle plasings
17.10.13
10.6.12
Die Vaderland op BBC-TV
In 1976 het BBC-TV ‘n dokumentêr oor ‘n paar Suid-Afrikaanse koerante se dekking van die Soweto-onluste gemaak en Die Vaderland daarby ingesluit. Van links af is verslaggewer Gené Stephan, Japie Bosch, nuusredakteur, Antonie Richards, assistant-nuusredakteur, en die manne van die BBC.Kyk net daai kamera!
Teken in op:
Plasings (Atom)