ANDRIES BOTHA skryf: Lou Henning was nie bloot ‘n spotprenttekenaar nie, hy was inderdaad ook ‘n baie knap skilder – en ‘n vriend soos min. Ons het uiteraard van Aucklandpark af tot in Doories heerlik saamgedink aan spotprente – eers in die Sans, maar veral in Vegkop.