MAARTEN ROOS skryf: In reaksie op Stella Niemand se skrywe oor fisiek en fisies.Fisies het nie net betrekking op die fisika nie.
Dit mag ook in sekere opsigte as sinoniem vir fisiek gebruik word, veral met verwysing na haar voorbeelde.
Onder fisies in die HAT in die vyfde uitgawe, 2005, betekenisonderskeiding 3 "Ook fisiek Liggaamlik: Fisiese oefeninge. Fisies en verstandelik is die kind baie agterlik. Na sy besering kan hy nie fisies by die ander spelers bybly nie."
Wys tans plasings met die etiket Maarten Roos. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Maarten Roos. Wys alle plasings
1.11.12
Bloedrivier-vinger toe Neil se Waterloo
MAARTEN ROOS, eertydse Transvaler-subredakteur en deesade hoof-hersiener by Sake24, skryf: Na aanleiding van die verskillende vertellinge oor Neil Steyn, wat die heimweë maar dik laat loop, is hier een van ‘n 'n bogsnuiter wat Neil wel laat weghardloop het.In Januarie1988, nadat Blaar Grobbelaar ons ontval het, het ek in Transvaler in Pretoria se nagkantoor gewerk. Johan de Beer was ons
Teken in op:
Plasings (Atom)
