Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Arina Bohler. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Arina Bohler. Wys alle plasings

26.2.14

Groot persname en goeie tye onthou

ARINA BOHLER skryf: Ek stuur die laptop muis af op die lys van "vergeet nie"-name en sien met skok hoeveel gewese medejoernaliste nie meer met ons is nie! Vir my het die tyd gaan stilstaan en die jare tussenin is van geen betekenis nie …

Ek onthou 'n paar groot persname:

11.10.12

Rika tot in Karoo-kroeg ‘raakgeloop’

ARINA BOHLER (voorheen de Kock) skryf: Dankie aan Philip wat Rika van Graan in herinnering geroep het. Ons het baie in haar kantoor vergader en gelag. Ek onthou hoe Len Lindeque spontaan 'n skets van my gemaak het met 'n groot groottoon en die wurm wat sê Arrie-nee – hy het gesê 'n tekenaar aksensueer ongewone trekke. Eish, ek kan jou verseker my groottoon het nooit aandag getrek nie, tot toe! Hy het ook vir my dogter, Narnia, (toe 2-jaar-oud) 'n skets gemaak van 'n dogtertjie op 'n driewiel,

1.6.12

Arina Bohler nou by NMMU

Arina (Malan, De Kock) Bohler is deesdae webadministrateur vir die biblioteek- en inligtingsdiens van die Nelson Mandela-Metropolitaanse Universiteit.

Sy was by twee geleenthede ’n lid van Die Transvaler se redaksie. Die eerste keer in Jorrisonstraat waar Carel Nöffke die redakteur was, toe weer in Aucklandpark waar Willem de Klerk die redakteur was.