Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Coenie Slabbert. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Coenie Slabbert. Wys alle plasings

23.1.21

Coenie Slabber sterf

Netwerk24 het gister berig dat Coenie Slabber (81), ’n voormalige kunsredakteur van Rapport, vroeër vandeesweek dood in sy woonstel in Bloubergstrand aangetref is.