LALA WAHL skryf: As 'n mens 'n bietjie mag spog, hier is 'n nota wat dr Willem De Klerk vir my gebring het ná 'n lekker scoop oor 'n groot besending dagga wat die destydse Narkotikaburo onderskep en 'n internasionale smokkelroete ter see blootgelê het.Ek het in daardie stadium reeds maande lank van die ondersoek geweet en my storie was agtermekaar toe ek die groen lig van die







