Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Johan Smit. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Johan Smit. Wys alle plasings

3.5.13

Wakker Dawid se sielkunde fnuik AWB

JOHAN SMIT, oudredaksielid van DT, skryf: In die laat jare tagtig was ek lid van die politieke redaksie van DT saam met Jean Oosthuizen. Jean het die parlementêre stories gedek en ek al die res.Van stadsraadsake tot my gunsteling: oom Eugene Terreblanché en sy AWB-manne.

Dit was werklik ‘n “dial a quote”-geval. Veral as dit komkommertyd is,

11.9.12

Wonderlike verrassing

JOHAN SMIT skryf: Hier krap ek nou op die Internet rond en kom op dié wonderlike blad af.

Ek en Jean Oosthuizen het in die jare negentig politiek geskryf vir Die Transvaler in Pretoria, Frans Esterhuyse was die spotprentman, Francoise Steyn het algemeen geskryf en selfs klein Willem de Klerk het vir ’n ruk saam met ons gewerk. Gerrit Velthuysen was die redakteur in 1988-92?

Ek is bitter bly om hier uit te kom. Sal moeite doen om die ander ook hierheen te verwys.