Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Lizette Moskowitz. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Lizette Moskowitz. Wys alle plasings

26.5.12

Bedrywige lewe hou Lizette uit die kwaad

K’rant het LIZETTE MOSKOVITZ gevra om ons lesers te vertel hoe dit deesdae met haar gaan. Sy het in 1979 as Lizette Bruwer by Die Transvaler in Doornfontein as 'n verslaggewer begin werk.

Bedrywige lewe hou Lizette uit die kwaad. Sy skryf uit Houtbaai: Ek het K’rant op die web besoek en die stories baie geniet...