Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Robert van der Kooy. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Robert van der Kooy. Wys alle plasings

18.5.12

Twee "scoops" wat eintlik misgeloop is

ROBBERT VAN DER KOOY, eertydse finansiële redakteur van Die Transvaler, vertel van die koerant se Voortrekkerpers-dae. Hy was van 1968 tot 1974 by DT – in die dae toe dr. G. D. Scholtz en Jan van Rooyen mede-hoofredakteurs was. Ná 1974 het hy allerlei draaie gegooi en was weer joernalis van 1995 tot 2002 by Finansies & Tegniek. Nou is hy direkteur van 'n private skool en van 'n private onderwysers-opleidingsinstansie, maar skryf nog baie. Vir 'n klompie jare was hy ook