Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Jannie Coetzee. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Jannie Coetzee. Wys alle plasings

28.5.12

Opperste heer met ’n vlymskerp humorsin

GERT COETZEE, gewese assistant-nuusredakteur van Transvaler, skryf oor sy pa,  JANNIE COETZEE, Wes-Transvaalse Verteenwoordiger en later hoofverslaggewer van Die Vaderland en Transvaler.

My pa het pas in sy veertigs in Klerksdorp aangekom, maar omdat hy voortydig spierwit grys was, was hy toe al