Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Ilze Welgemoed. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Ilze Welgemoed. Wys alle plasings

18.9.12

Vreugde en vrese van ’n eerste ‘byline’

ILZE WELGEMOED skryf: Hoe kan ’n mens so swel van trots die een dag en die volgende oggend is jy so bang dat jy net wil weghardloop? En dit alles oor ’n byline en rugby.

Ek weet nie hoekom nuusredakteur Japie Bosch nie vir Yvonne le Roux gevra het om ‘n TV-storie te skryf nie, want sy was immers die TV-redaktrise, maar nee, hy kies MY toe om met Jan Snyman, TV se sportbaas, oor rugby op TV te gesels. Die opdrag was om vas te stel of Gerhard Viviers ooit rugby op TV sou uitsaai.

23.8.12

Die geval van die ontwykende boksskeidsregter


ILZE WELGEMOED, vroeër van Die Vaderland, skryf: As jy joernalis wil wees en nie weet hoe om ’n wêreldbekende boksskeidsregter se van te sê nie, gaan jy vir lank nie toegelaat word om daarvan te vergeet nie. Vra my!

Die bekende Stanley Christodoulou was skeidsregter in ’n geveg waartydens