Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Tienie Fourie. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Tienie Fourie. Wys alle plasings

7.11.12

Diplomatieke Tienie loop wye draaie en is getroud met 'n ouma!

TIENIE FOURIE skryf: Sedert ek in 1971/72 by Perskor weg is het my loopbaan wye draaie geloop. Ek is was onder meer joernalis by Beeld, boer in die Duiwelskloof-distrik en lid van die Suid-Afrikaanse weermag. Vir Nasionale Pers het ek 'n buro in Zimbabwe gaan open pas nadat Robert Mugabe aan bewind gekom het. Later was ek nuusredakteur by Beeld , maar is in 1986 'n kontrak by die Departement van Buitelandse Sake aangebied. As sulks het ek tot in 1996 diplomatieke poste in onder meer