
Oudkollega Leoni Benghiat (regs) het K’rant laat weet dat nog ‘n gewese Vaderlandkollega,
NIKI WESSELS (links), op Vrydag, 5 April 2013, oorlede is.
“Niki se kanker was uitsonderlik aggressief en dwarsdeur haar liggaam versprei en die laaste paar weke kon sy ook glad nie meer self loop nie. En tog het sy haar humorsin deur dit alles behou! Merkwaardige mens gewees!”