Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Harry Lombaard. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Harry Lombaard. Wys alle plasings

16.8.13

Harry Lombaard met 'n hamer aangeval

HARRY LOMBAARD, sportjoernalis van onder meer Die Vaderland, is vroeër dié week ernstig aangerand. Hy is met 'n hamer geslaan en het skedelbreuk.

Gerhard Burger het laat weet dat hy met die “Horse” se vrou, Maryna, gesels het. Sy het vertel dat Harry in die intensiewe sorgeenheid van die hospitaal behandel is, maar dat hy vandag (Vrydag) na 'n gewone