FRIK VAN DER WALT, gewese nagredakteur van Die Transvaler, skryf: Die Vaderland se nuusredakteur in my beginnerdae daar, Sarel van der Walt, was ‘n deurwinterde joernalis met ‘n landwye netwerk kontakte.Hy het so ‘n groot swart boek met kontaknommers gehad. Elke kontak het sy eie bladsy gehad met die kontakpersoon se naam en
