JACQUES BOSCH, gewese fotograaf van Die Transvaler skryf: Dit was ongeveer in die jare sewentig met die algemene verkiesing dat ek as fotograaf en verslaggewer wyle Freek Swart die opdrag gekry het om ’n voorbladfoto te gaan neem van oom John Vorster (ons het hom so genoem) en tant Tini wat hand-aan-hand glimlaggend stap. Die gedagte was ’n voorbladopskrif van "Stap hand aan hand met die nasionale party die toekoms inˮ.
Wys tans plasings met die etiket Jacques Bosch. Wys alle plasings

16.7.12
John Vorster en die tandefoto
JACQUES BOSCH, gewese fotograaf van Die Transvaler skryf: Dit was ongeveer in die jare sewentig met die algemene verkiesing dat ek as fotograaf en verslaggewer wyle Freek Swart die opdrag gekry het om ’n voorbladfoto te gaan neem van oom John Vorster (ons het hom so genoem) en tant Tini wat hand-aan-hand glimlaggend stap. Die gedagte was ’n voorbladopskrif van "Stap hand aan hand met die nasionale party die toekoms inˮ.
Teken in op:
Plasings (Atom)