Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Marietjie van Rooyen. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Marietjie van Rooyen. Wys alle plasings

27.5.13

Klein galery van pyn

MARIETJIE VAN ROOYEN skryf soos volg na aanleiding van 'n berig (lees hier) verlede week oor haar betrokkendheid by die eerste Mev Suid-Afrika-wedstryd in Die Vaderland in 1970:

Dat julle nou, meer as veertig jaar later, daardie wedstryd moet opdiep!

26.6.12

Marietjie gee geboorte aan boeke

MARIETJIE VAN ROOYEN, gewese redaksielid van Die Vaderland en deesdae skryfster, het uit Kaapstad van haar laat hoor.

„Liewe land, in ons Perskor-dae was ons almal jonk en mooi – en het alles nog moontlik gelyk.

„Wat kan ek jou tog van my totaal onmerkwaardige lewe vertel?