Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Glen Lampbrecht. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Glen Lampbrecht. Wys alle plasings

28.10.13

Fotodag 9: Fotograaf wees, is nie net drawwe nie

Persfotograwe het dit soms nie te waffers nie. Hulle moet dikwels langs die rugbyveld draf om 'n wendrie te probeer skiet, dan weer 'n gru-toneel van 'n ongeluk op film vaslê.  Gelukkig is daar ook die "ligter" oomblikke wat in 'n mate vir die minder lekkeres vergoed.  Meegaande foto's van Vaderland-fotograwe het in Junie 1977 in Perskorhaan verskyn.