ANDRIES BOTHA skryf: Wyle Willie Brasé, wat so tragies vermoor is, was glo op Merensky-landbouskool ‘n kranige atleet, onder meer ‘n verspringer. My kleinboet, toe maar so 12 jaar oud, het vir hom gesê: “Dit was seker eerder diepsprong.” Willie was toe al lywig.Eendag het hy saam met my van die landdroshof af teruggestap kantoor toe. Net voor Smitstraat van die stad se kant af in Sauerstraat was daar ‘n