Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Jannie Makoeng. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Jannie Makoeng. Wys alle plasings

16.10.15

Skaterlag oor panty op 'n paal

JASPER SCHELLINGERHOUT skryf: Evert van Niekerk, oudmotorredakteur van Die Vaderland, was altyd half deurmekaar en stillerig as hy by sy klein glaskantoortjie in Aucklandpark aangekom het.

Hy was vroeg-oggend nie juis spraaksaam nie. Seker maar nie ‘n oggend-mens nie. Maar een oggend ná sy aankoms bars hy kort-kort van die lag uit. Het julle ouens dan nie gisteraand radio geluister nie? En hy mompel iets van “die baas”.

Nou wat het aangegaan, Evert? vra een van die ouens (dalk nog Tom Buys), geamuseerd.

10.7.12

'n Liggewig-boksskrywer by ’n swaargewig-geveg


JAPIE BOSCH skryf: Jannie Makoeng was, sover ek weet, die eerste en enigste Swart verslaggewer wat Die Vaderland gehad het.

Vaagweg herroep ek ook dat daar ’n menigsverskil in die hoofredaksie oor sy aanstelling was. Hoofredakteur Dirk Richard het volgehou dat hy aangestel moet word, omdat hy makliker toegang tot Swart politici sou