So stadigaan begin die antwoorde op die weeklikse Ope Vraag minder van 'n vraagstuk te word en kry ons lekker antwoorde in. Baie dankie aan al die antwoorders!Hierdie week se vraag: Het die joernalistiek gehaltegewys verbeter sedert jou Perskor-dae? Motiveer asb jou antwoord.
Verlede week se vraag om K'rant se gesondheid te diagnoseer het reaksie van onder meer twee mooi vroue ontlok:



