Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Le Roux Terblanché. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Le Roux Terblanché. Wys alle plasings

7.5.12

Thys Human vertel van die perdeskrywer

THYS HUMAN het in Jannie Kruger se redakteursdae as verslaggewer by Die Transvaler begin werk.  In 1959 is Thys na Die Vaderland om hom net die volgende jaar in die skakelwese te begewe.

In 1966 was hy terug by Die Vaderland en het drie jaar later Dagbreek en Sondagnuus se parlementêre beriggewer en toe politieke korrespondent geword.