K´rant het met die komplimente van Gerhard Burger ´n klompie prag-foto´s van die onlangse reunie gekry wat André Bester geneem het.Dankie André en Gerhard!
Kyk self of jy jou oud-kollegas se name ken.
ANDRÉ BESTER, gewese sportredakteur van Transvaler, skryf: Rugbyskryf is in my bloed, maar soos enige sport het dit maar sy beserings, en die ernstigste daarvan is dat ek omtrent elf maande van die jaar sewe dae per week werk.
ANDRÉ BESTER, gewese sportredakteur van Transvaler, skryf: So tussen die skrywery op my eie rugbywebwerf, www.suparugby.com, Annemie se mediaskakelwerk by die Luiperds en ‘n klas wat sy af en toe by die NWU-Puk aanbied, het ek weer begin om funksies aan te bied waar van ons land se legendes vereer word.