PIET EBERSöHN skryf: Van Hennie Kotzé gepraat, laat dit my dink aan een van my eerste ervarings as verbruikersjoernalis by Die Transvaler daar in die later jare sewentig in Nieu-Doornfontein.Ná drie jaar se kluistering in die nagkantoor is ek uiteindelik skryfkans gegee – al moes ek eers ‘n ander werksaanbod kry om die maghebbende arms sover gedraai te kry. Ek is na die sakeredaksie