Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Dick Prestwich. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Dick Prestwich. Wys alle plasings

9.5.13

Dick Prestwich: skets deur Len Lindeque

Len Lindeque het nie net die land met sy sketse vermaak nie.  In menige huis van sy oud-kollegas is daar vandag nog 'n skets of twee wat Len van hulle gemaak het.

Die een hieronder kom uit Perskorhaan van Mei 1974.

Dick Prestwich was 'n fotograaf by onder meer Die Vaderland.