Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Dougie Lee. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Dougie Lee. Wys alle plasings

12.2.19

Fotograaf Dougie Lee oorlede

DOUGIE LEE, die bekende fotograaf wat destyds onder meer by The Citizen en  Rapport gewerk het, is Sondag in Bela-Bela (Warmbad) oorlede. Hy het saam met sy vrou, Rona, daar gewoon. Ons het nog geen nadere besonderhede nie.