LALA WAHL skryf: Toe ek vanmiddag my ou 3-lb-Mazawattee-teeblik oopmaak, wat my skoonma, Hester Malan, jare gelede met allerhande snuisterytjies daarin vir my gegee het, kom ek onder meer op dié kosbaarheid van Herman Gouws af.
Wys tans plasings met die etiket Herman Gouws. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Herman Gouws. Wys alle plasings
14.8.13
Kleinood uit die teeblik
LALA WAHL skryf: Toe ek vanmiddag my ou 3-lb-Mazawattee-teeblik oopmaak, wat my skoonma, Hester Malan, jare gelede met allerhande snuisterytjies daarin vir my gegee het, kom ek onder meer op dié kosbaarheid van Herman Gouws af.17.6.12
Bloedvlekke en spanning in die nagkantoor
PIET EBERSÖHN skryf: Toe ek onlangs in die George Herald van Herman Gouws se dood lees, het ek onwillekeurig teruggedink aan my eerste kennismaking met Herrie, soos almal hom geken het. Hy het in 1974, kort voor my, by Die Transvaler in Aucklandpark begin werk.
Saam met Martin Jansen, nou van uitsaaifaam, is ons, aan die voete van wyle oom Mac McDonald, om die vertaaltafel in die basiese dinge van die
15.5.12
Kleurryke karakter met eenvoudige smaak
PIET EBERSÖHN skryf: Terwyl ek onlangs op die wêreldwye web rondkrap op soek na leidrade om oud-kollegas op te spoor, kom ek met ’n skok af op ’n meer as twee jaar oue doodsberig van Herman Gouws: „George Herald groet ’n kleurvolle kollega” was die opskrif van die berig wat onder meer soos volg gelui het:„Ná meer as ’n kwarteeu se bladuitleg en redigering by George Herald het
Teken in op:
Plasings (Atom)