Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Tubby du Preez. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Tubby du Preez. Wys alle plasings

4.1.18

Tubby du Preez oorlede

Tubby du Preez.
Foto: Netwerk24.
Piet Ebersöhn het laat weet Tubby (Etienne) du Preez, gewese Pretoriase sportskrywer van Die Tramsvaler en Oggendlad, is oorlede.

Onderstaande het Dinsdagoggend op Radio Pretoria se Facebook-blad verskyn:

Dit is met leedwese dat Pretoria FM moet aankondig dat ons kollega, Ettiene du Preez, gisteraand in die ouderdom van 64 jaar oorlede is.