Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Gert van der Walt. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Gert van der Walt. Wys alle plasings

17.10.16

Gert van der Walt oorlede

GERT VAN DER WALT is onlangs oorlede, het Gerhard Kleijn laat weet.

Hy was destyds betrokke by Hoofstad en Oggendblad se advertensieafdeling, waar sy broer die nuusredakteur was.

Gert en Tok Grobler het later 'n reklameagentskap begin en was verantwoordelik vir menige legendariese persuitstappies. Hulle het ook TV-reekse, soos Maak 'n Las, vervaardig.