Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Louis Mabille. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Louis Mabille. Wys alle plasings

24.4.13

Koos en Louis se humor vermaak steeds

CHARL THOM skryf: So oor die jare het ek die voorreg gehad om met heelparty koerantmense saam te werk wat oor ‘n vinnige en baie skerp humorsin beskik het.

Twee van hulle was Koos (Koos Doep) du Plessis wat saam met my by die destydse Nataller gewerk het en Louis Mabille wat ‘n kollega was eers by Die Vaderland en later by die Kamer van Mynwese se Mynblad.