
PEET SIMONIS het foto's by die Perskor-reünie, 2015 geneem, maar ongelukkig die meeste daarvan verloor. Hier is 'n klompie wat oorgebly het.PIET ROOS het die volgende laat weet: Dankie vir die reünie! Baie dankie vir almal wat betrokke was by die reëlings. Die gesels was lekker, die kos lekkerder en die wyn die lekkerste.
Lees gister se berig oor die reünie HIER.

