HERMAN SNYMAN laat weet daar is heelwat oudkollegas wat oorlede is maar nie op K’rant se lys
verskyn nie.
ʼn Interessante weglating is die naam van HA van der Merwe, ʼn senior verslaggewer by Die Vaderland. Van der Merwe was die skrywer van die boeke “Meng My Wyn” en “Op die Top van die Mas”, die eerste Afrikaanse boeke wat deur die sensors verbied is.





