ANNELIZE SLABBERT, se onderstaande artikel oor Anne-Marie Mischke is te lese op die webblad van die Fontainebleau-Gemeenskapskerk en word geplaas met erkenning en dank aan die betrokke partye.Die naam "Anne-Marie Mischke" is nie net bekend as befaamde joernalis en adjunk-redakteur nie; as FGK-lidmaat is sy iemand wat gereeld gevra word om vir FGK se webblad ’n artikel te skryf. As 2009-ontvanger van die
