DR PIETER MULDER, leier van die Vryheidsfront Plus, kommunikasiekundige en seun van die gewese minister en Perskordirekteur dr Connie Mulder, skryf: Ek is ’n gereelde K’rantleser wat die stories baie geniet. Dankie aan die redaksie vir hul inisiatief. Hoekom geniet ek K’rant?