SAREL STEYN het hierdie foto van Voortrekkerpers/Transvaler se rugbyspan van 1953 opgediep. Wie kan ons help om die onbekendes uit te ken?
Agter staan Piet Meiring (advertensiebestuurder en spanbestuurder), drie onbekende spelers, Gert Kotzé (slot), Dana Niehaus (slot), At de beer, Hennie du Toit (hoofbestuurder van Voortrekkerpers en beskermheer).
Wys tans plasings met die etiket Sarel Steyn. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Sarel Steyn. Wys alle plasings
15.5.12
Toe tikmasjiene deur die vensters gevlieg het!
‘n Jonger geslag joernaliste het dikwels gewonder oor die gate in die lessenaars wat ons in Aucklandpark aangetref het. Dan is ons vertel dat die tikmasjiene op ‘n tydstip deur die vensters gegooi is en die nuwes as voorsorgmaatreël aan die lessenaars vasgeketting is.
SAREL STEYNwat jare lank aan die Voortrekkerpers verbonde was, werp meer lig op die voorval.
Teken in op:
Plasings (Atom)