Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Reünie 2012. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Reünie 2012. Wys alle plasings

21.5.12

Reünie-foto's, 2012

Op Sondag, 20 Mei 2012, het oud-Perskor-kollegas reünie by Seemans Buffet in Wilgeheuwel,Roodepoort gehou. Onderstaande is 'n fotobeeld van die dag.