Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Edmond Furter. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Edmond Furter. Wys alle plasings

7.11.13

Hier is Lee en Edmond Furter

EDMOND FURTER, gewese Transvaler-joernalis, skryf na aanleiding van Lita Kotzé se navraag oor die mense van Transvaler (sonder die Die) en Noord-Transvaler Metro: Lee Furter doen regswerk en
internasionale handelskontrakte vir Ruag in Switserland.

Ekself is die redakteur van Sheqafrica.com in Johannesburg.