Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket AM van Schoor. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket AM van Schoor. Wys alle plasings

25.9.12

Len soek Schoor

JOHAN LIEBENBERG skryf: Ek sien Andries Botha skryf oor staaltjies uit Len Lindeque se kleurryke lewe en ek meen ek moet ook een bydra. In die
Aucklandparkse dae was die Kunsredaksie in ‘n stadium heel agter in ‘n gangetjie gedruk, skuins oor Len se kantoor. Daar het ons baie goeie vriende geword en eendag vertel hy my die poets wat hy vir mnr. AM. Van Schoor, destyde redakteur van Die Vaderland gebak het.