TJAART VAN DER WALT, oudjoernalis en direksielid van Hoofstadpers, een van die filiale van Perskor, was een van diegene wat in 1971 aan Rooi Rose se Kerstafel ‘n storie vertel het wat hy nooit sal vergeet nie.Hy skryf in daardie jaar se Kersuitgawe van dié vrouetydskrif: Waarskynlik omdat ek die enigste derdejaarstudent was wat in my