Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Wim van Volsem. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Wim van Volsem. Wys alle plasings

10.6.13

Die aand toe Wim byna as Mej Randse Paasskou gekroon is

WIM VAN VOLSEM skryf: Die Vaderland was mos destyds ‘n middagkoerant, wat beteken het dat “die volk” dit in die aand by die Portugees se kafee op die hoek gekoop het, saam met die brood en die potjie botter en ’n pakkie Chesterfield.

Ons moes toe 07:30 in die oggend aanmeld in die redaksiekantoor in Aucklandpark. Ons het toe in ’n dwalende swewende sirkeltjie gestaan

24.5.13

Wim Van Volsem skryf uit Brasilië oor oom Hermie se skool

WIM VAN VOLSEM skryf: Ek droom en dink anderdag oor die verlede en skielik is oom Hermie in my ou geroeste geheue!

En toe sien ek die volgende dag wragtig die foto en storie in? K’rant van Hermie se ‘Skool’ op my skermpie, danksy die aanstuur van ou Gerhard Kleijn.