Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Prestasies. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Prestasies. Wys alle plasings

13.6.12

David wen Citadel-prys vir geldskrywers

DAVID VAN ROOYEN, eertydse sportredakteur van Die Vaderland en later finansiële redakteur van Transvaler, is pas as die algehele wenner van Citadel se gesogte “Words on Money”-toekenning vir joernalistiek aangewys.

Drie oud-Perskorhane wen ATKV-Mediaveertjies


THYS ODENDAAL, deesdae van Beeld, maar in die jare sewentig Phillippa Breytenbach se assistent op Die Transvaler se kunsredaksie, is op die ATKV se jongste Mediaveertjie-toekenningsgeleentheid vereer vir sy jarelange bydrae as kunstejoernalis.

Wessel lewer pronkstuk met rugbyfoto’s

WESSEL OOSTHUIZEN, die meester van sportfotograwe en op sy dag hooffotograaf van verskeie Perskor-koerante het ‘n versamelstuk van die boonste rak die lig laat sien met sy koffietafelboek “Portrait of Rugby”.