LUCIA (VAN DEN BERGH) PRINSLOO, voormalige verslaggewer by Hoofstad is Dinsdag, 6 Februarie 2024, in die St George's-hospitaal, Port Elizabeth oorlede.
Sy was 67. Sy ek haar tandartsman, Dappie, het in Jeffreysbaai gewoon.
Lucia het meer as jaar terug 'n nieroorplanting gehad. Haar broer, Van Rooy van den Bergh, was die skenker.
'n Vorige berig oor Lucia is HIER.
