ANDRÉ VAN DER MERWE, ‘n oudkollega onder meer by Perskorburo en Die Vaderland, is verlede week oorlede.
Só onthou sy kollegas hom:
Wys tans plasings met die etiket André van der Merwe. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket André van der Merwe. Wys alle plasings
8.8.13
André van der Merwe oorlede
ANDRÉ VAN DER MERWE, gewese verteenwoordiger van Perskorburo in Port Elizabeth en later ‘n redaksielid van Die Vaderland in Johannesburg, is Dinsdag, 6 Augustus 2013, oorlede.Die oorsaak van sy dood is nog onbekend. Volgens 'n niggie, Leonora Jackson, was André in 'n buitekamer besig om te werk. Sy vrou, Denise, het hom daar gekry.
21.6.12
‘n Wonderlike vonds
ANDRÉ VAN DER MERWE het laat weet: "Ek het tussen my goed begin krap en op hierdie drie kiekies afgekom". Hy het ook die byskrifte voorsien. (Die foto's sal moontlik enkele sekondes neem om af te laai.)
André was in Perskorburo se kantoor in Port Elizabeth en daarna militêre verslaggewer by Die Vaderland.
André was in Perskorburo se kantoor in Port Elizabeth en daarna militêre verslaggewer by Die Vaderland.
21.5.12
André se reünie-foto's
Oud-Perskor-kollegas het die afgelope naweek reünie gehou. ANDRÉ VAN DER MERWE het daar foto's geneem. Klik HIER om daarheen te gaan.ANDRÉ VAN DER MERWE het in 1975 saam met Blignaut (Bliksem) de Villiers – hy was ‘n ou Landstem-man -- die Perskorburo in Port Elizabeth begin. Hul base was destyds Hermie Hendriks en André Verster.
Teken in op:
Plasings (Atom)

