Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

Wys tans plasings met die etiket Möller Dippenaar. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Möller Dippenaar. Wys alle plasings

14.7.14

Möller Dippenaar oorlede

Möller Dippenaar, voormalige politieke korrespondent van Hoofstad, is Woensdag, 2 Julie 2014, aan ‘n hartaanval in die Eugene Marais-hospitaal, Pretoria oorlede. Hy was 72.

Die begrafnis was verlede week.

Möller wat gesond- en fiksheidbewus was, laat sy vrou, Christine, en twee dogters agter.