Jooste was nie die maklikste mens om mee klaar te kom nie en het dit skynbaar sy lewensroeping gemaak om dit by almal tuis te bring.
Wys tans plasings met die etiket Marius Jooste. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Marius Jooste. Wys alle plasings
17.2.15
Len Lindeque nie op sy bek geval
Jooste was nie die maklikste mens om mee klaar te kom nie en het dit skynbaar sy lewensroeping gemaak om dit by almal tuis te bring.
4.6.14
Berig roep ou herinneringe op
SOMARIE GREY, emeritus-professor en ondervoorsitter van die Dagbreektrust, skryf: Ek sien onlangs (31 Maart 2014) die berig in K'rant oor die gruwelike motorongeluk waarin my ouers (Marius en Margeurite Jooste) en die motorbestuurder in Oktober 1973 betrokke was en hulle genadig almal dit oorleef het. Ek was daardie tyd in Boston (VSA) en het eers daarvan te hore gekom toe alles verby was. Sowel my suster Elize as broer Klasie onthou die voorval goed en het die detail aan my deurgestuur.31.3.14
Fotodag 24: Jooste met nuwe motor in ongeluk
DIE besturende direkteur van Perskor, mnr Marius Jooste, en sy eggenote, mev MH Jooste, was onlangs in 'n motorongeluk naby Witkoppen betrokke. Mev Jooste is met 'n heupbesering en veelvuldige kneusplekke in die Edenvalehospitaal opgeneem. Mnr Jooste is, ná behandeling ontslaan.
Die volgende dag, ná behandeling, is mev Jooste toegelaat om huis toe te gaan.
Teken in op:
Plasings (Atom)